Noordwes se departement van ekonomiese ontwikkeling, die omgewing, bewaring en toerisme is blykbaar diep in die knyp weens ...
Atlete in die Drakenstein-munisipaliteit hou tans die asem op nadat die Dal Josafat-stadion se akkreditasie, wat deur ...
Die Noordwes het altesaam 27 babas tussen middernag en 10:00 op Nuwejaars in staatshospitale regoor die provinsie verwelkom. Daar is 17 seuntjies en 10 dogtertjies gebore. Sello Lehari ...
Irma van Zyl (64) is Dinsdag (28/1) oorlede weens ernstige beserings wat sy in ’n ongeluk opgedoen het.Irma, die vrou van die ...
Volgens voorlopige inligting was twee beamptes Saterdag omstreeks 02:30 op pad terug na die Mooinooi-polisiekantoor in ’n ...
EV Global het hul deure in Hartbeespoort in Augustus 2020 by die Damdoryn-winkelsentrum geopen en het in die afgelope vier ...
DIE liggaam van ’n vermiste man is Donderdag ná ’n uitgebreide soektog in die Hennopsrivier in Gauteng gevind.Die soektog na ...
DIE Oos-Kaapse regter-president, Selby Mbenenge, het blykbaar ’n foto van sy privates aan sy voormalige sekretaresse gestuur. Mbenenge (63) is in die sop nadat sy voormalige sekkie, Andiswa Mengo, ’n ...
STILBAAI NUUS - 'n Pa, ma en twee dogters is Vrydagmiddag 3 Januarie gered toe die see hulle by Sandstrand in Jongensfontein meegesleur het. Kerneels Brummer het met sy branderplank uitgeroei toe hy ...
Die Nasionale Gesamentlike Operasionale en Intelligensiestruktuur, of NATJOINTS, sê nóg 84 onwettige myners is vandag na die oppervlak gebring en in hegtenis geneem by skag 11 van ‘n verlate goudmyn ...